Plaasaanvalle steeds hoog, arrestasies en vertroue in polisie laag
| | |

Plaasaanvalle steeds hoog, arrestasies en vertroue in polisie laag

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jaarlikse plaasmoordverslag vir 2022 bekendgestel. Dié verslag vergelyk ook die aantal plaasmoorde met die aantal verdagtes wat aangekeer word. Volgens AfriForum is dit kommerwekkend dat daar net 33% van moordverdagtes in hegtenis geneem word. Volgens die verslag het die aantal plaasaanvalle die afgelope jaar afgeneem vanaf 415 aanvalle en…

364 plaasmoorde in ses jaar, slegs 33% gearresteerdes skuldig bevind
| | |

364 plaasmoorde in ses jaar, slegs 33% gearresteerdes skuldig bevind

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag oor plaasaanvalle en plaasmoorde tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Die verslag verskaf ’n oorsig oor die kenmerke van plaasmoorde oor die afgelope ses jaar (van 2016 tot 2021). Gedurende dié tydperk is 364 plaasmoorde geverifieer. In sy verslag beklemtoon AfriForum die swak arrestasie- en skuldigbevindingskoers van oortreders wat…

AfriForum: Plaasmoordenaars moet swaar gestraf word
|

AfriForum: Plaasmoordenaars moet swaar gestraf word

AfriForum se hoof van beleid en aksie, Ernst Roets, het vandag ’n beroep op die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein gedoen dat plaasmoordenaars swaar gestraf moet word vir dié grumisdade. Dit het deel gevorm van Roets se deskundige getuienis oor plaasmoorde tydens die moordsaak van Sakkie (67) en Ina (62) van den Berg. Die slagoffers is…

PLAASMOORDE IN SUID-AFRIKA
|

PLAASMOORDE IN SUID-AFRIKA

Die burgerregteorganisasie AfriForum het  sy jongste verslag oor plaasmoorde en -aanvalle tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Volgens dié verslag was daar in 2020 ’n toename in plaasmoorde ten spyte van die feit dat misdaad in Suid-Afrika in dié jaar afgeneem het. “AfriForum se navorsing toon dat 63 plaasmoorde in 2020 gepleeg is, teenoor 45 plaasmoorde in…

Beveilig ’n plaas – Episode 1
|

Beveilig ’n plaas – Episode 1

AfriForum se plaaslike veiligheidstrukture poog om gemeenskappe te bemagtig en almal wat op plase woon te beveilig sodat hierdie gemeenskappe vry, veilig en voorspoedig kan leef. AfriForum in samewerking met Saai bied die volgende om plase te help beveilig: Die veiligheidsassessering van plaaswonings Opleiding in basiese noodhulp – Wapenopleiding Die verskaffing van ’n analoog-radiostelsel, asook…

Beveilig ’n Plaas
|

Beveilig ’n Plaas

Plaasmoorde en plaasaanvalle is nou ’n groter krisis as ooit tevore. Daar was die afgelope ruk ’n toename in plaasaanvalle, en die regering se onmag om iets aan hierdie probleem te doen is duidelik sigbaar. AfriForum loods ‘n fondsinsamleingsprojek om boere op hulle plase te beveilig. Jy kan AfriForum help om ons plase te beveilig…

End of content

End of content