AFRIFORUM VERSOEK VERDUIDELIKING VAN GOOGLE OOR TEENSTRYDIGHEDE IN SOEKRESULTATE OOR ANTI-WIT RASSISME IN SUID-AFRIKA
|

AFRIFORUM VERSOEK VERDUIDELIKING VAN GOOGLE OOR TEENSTRYDIGHEDE IN SOEKRESULTATE OOR ANTI-WIT RASSISME IN SUID-AFRIKA

Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Dr. Alistair Mokoena, Google se direkteur vir Suid-Afrika. AfriForum versoek ’n verduideliking vir wat blyk te wees die onderdrukking deur Google op sy soekenjins van toepaslike artikels wat handel oor anti-wit rassisme en/of diskriminasie in Suid-Afrika. Dié teenstrydighede het onder AfriForum se aandag gekom ná ’n…

Beveilig ’n plaas – Episode 1
|

Beveilig ’n plaas – Episode 1

AfriForum se plaaslike veiligheidstrukture poog om gemeenskappe te bemagtig en almal wat op plase woon te beveilig sodat hierdie gemeenskappe vry, veilig en voorspoedig kan leef. AfriForum in samewerking met Saai bied die volgende om plase te help beveilig: Die veiligheidsassessering van plaaswonings Opleiding in basiese noodhulp – Wapenopleiding Die verskaffing van ’n analoog-radiostelsel, asook…

Beveilig ’n Plaas
|

Beveilig ’n Plaas

Plaasmoorde en plaasaanvalle is nou ’n groter krisis as ooit tevore. Daar was die afgelope ruk ’n toename in plaasaanvalle, en die regering se onmag om iets aan hierdie probleem te doen is duidelik sigbaar. AfriForum loods ‘n fondsinsamleingsprojek om boere op hulle plase te beveilig. Jy kan AfriForum help om ons plase te beveilig…

AfriForum plaas haatspraak teenoor minderheidsgroepe in Suid-Afrika in die kollig
|

AfriForum plaas haatspraak teenoor minderheidsgroepe in Suid-Afrika in die kollig

Haatspraak teen minderheidsgroepe in Suid-Afrika word nie as ernstig geag nie en diegene wat hulleself daaraan skuldig maak, kom dikwels skotvry daarvan af. Haatspraak teenoor minderheidsgroepe word steeds nie deur die president of enige ander hoëprofiel-politici veroordeel as dit gebeur nie. In 2018 het president Cyril Ramaphosa selfs op ’n internasionale platform ontken dat boere…

AfriForum sit stryd teen onteiening sonder vergoeding voort
|

AfriForum sit stryd teen onteiening sonder vergoeding voort

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan in die volgende twee weke openbare verhore oor onteiening sonder vergoeding in Limpopo en die Noord- en die Wes-Kaap bywoon. Die verhore in die ander provinsies, wat die organisasie ook bygewoon het, is reeds vroeër vanjaar afgehandel. Dit is duidelik dat die regering nie afgesien het van sy voorneme om die…

End of content

End of content