Plaasmoorde en plaasaanvalle is nou ’n groter krisis as ooit tevore. Daar was die afgelope ruk ’n toename in plaasaanvalle, en die regering se onmag om iets aan hierdie probleem te doen is duidelik sigbaar.

AfriForum loods ‘n fondsinsamleingsprojek om boere op hulle plase te beveilig. Jy kan AfriForum help om ons plase te beveilig deur ’n skenking te maak vir hierdie doel.

Die “Beveilig ‘n plaas-veldtog” gaan spesifiek kyk na:

  • die veiligheidsassessering van plaaswonings;
  • opleiding in basiese noodhulp;
  • wapenopleiding; en
  • die verskaffing van ’n analoog-radiostelsel insluitende radio-opleiding.

 

Help ons hier: https://www.givengain.com/cc/beveilig

As jy ons aksie wil steun vanuit die buiteland gaan na Vriende van AfriForum.

WhatsApp Saai by 066 071 6094 indien ons jou gemeenskap moet besoek.