EXPROPRIATION

The expropriation without compensation Bill was published for public participation in December 2019. If accepted, it will mean that the state will have the power to expropriate property in South Africa without compensation. The Bill contains fundamental shortcomings with the potential to seriously threaten property rights.

AfriForum loods omvattende veldtog teen onteieningswetsontwerp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende veldtog geloods teen die onteieningswetsontwerp wat privaateiendomsreg bedreig. Hierdie veldtog het ’n plaaslike, nasionale en internasionale komponent. Nasionaal behels hierdie veldtog ’n manifes, wat die…

AfriForum sit stryd teen onteiening sonder vergoeding voort

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan in die volgende twee weke openbare verhore oor onteiening sonder vergoeding in Limpopo en die Noord- en die Wes-Kaap bywoon. Die verhore in die ander provinsies, wat die organisasie ook bygewoon…