#StopMalema

AfriForum se verteenwoordigers sal na Genève, Switserland reis om aan die vyftiende sitting van die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidskwessies deel te neem, wat tussen 1 en 2 Desember plaasvind. Ernst Roets, AfriForum se uitvoerende hoof vir Internasionale Skakeling, sal persoonlik ’n aanbieding maak oor die voortgesette haatspraak en diskriminasie teen minderhede in Suid-Afrika….

AfriForum en Solidariteit beteken hofstukke oor nasionale ramptoestand

AfriForum en Solidariteit beteken hofstukke oor nasionale ramptoestand

AfriForum en Solidariteit gaan vandag onderskeidelik hofstukke in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beteken waarin die organisasies die hof versoek om die voortsetting van die huidige ramptoestand ongeldig te verklaar. In sy argumente stel AfriForum dat daar tans geen ramp is nie en dus geen nut vir ’n ramptoestand nie. Die organisasie sê dat wanneer…

AfriForum: Plaasmoordenaars moet swaar gestraf word
|

AfriForum: Plaasmoordenaars moet swaar gestraf word

AfriForum se hoof van beleid en aksie, Ernst Roets, het vandag ’n beroep op die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein gedoen dat plaasmoordenaars swaar gestraf moet word vir dié grumisdade. Dit het deel gevorm van Roets se deskundige getuienis oor plaasmoorde tydens die moordsaak van Sakkie (67) en Ina (62) van den Berg. Die slagoffers is…

Ramptoestand moet beëindig word; regstappe kom – Solidariteit Beweging
|

Ramptoestand moet beëindig word; regstappe kom – Solidariteit Beweging

Die Solidariteit Beweging, waaronder Solidariteit en AfriForum, het vandag standpunt ingeneem deur te stel dat daar geen verdere rede bestaan waarom die huidige ramptoestand, wat al sowat 22 maande in werking is, van krag moet bly nie. Dit volg nadat die ramptoestand onlangs weer deur die regering verleng is. Volgens Flip Buys, voorsitter van die…

KONFERENSIE OOR VERVAL VAN DIE STRAFREGSTELSEL: ’N ALTERNATIEF TOT DIE SINKENDE SKIP VAN GEREGTIGHEID
|

KONFERENSIE OOR VERVAL VAN DIE STRAFREGSTELSEL: ’N ALTERNATIEF TOT DIE SINKENDE SKIP VAN GEREGTIGHEID

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag ’n konferensie oor die verval van die strafregstelsel by die AfriForum Teater gehou. Adv. Gerrie Nel, prof. Koos Malan en dr. Llewelyn Curlewis was sprekers by die konferensie. Adv. Nel het konkrete voorbeelde uitgelig wat dui op die verval van die strafregstelsel, asook wat die eenheid doen om dit reg…

WYSIGINGS AAN GELYKHEID- EN DISKRIMINASIEWETGEWING
|

WYSIGINGS AAN GELYKHEID- EN DISKRIMINASIEWETGEWING

Die wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie 4 van 2000 (Engels: PEPUDA) sal verreikende gevolge vir alle Suid-Afrikaners inhou. Dit dring ook direk in teen die regte van kultuur- en geloofsgemeenskappe. Die wetsontwerp sal onder meer ses belangrike gevolge hê: Die herdefiniëring van gelykheid en diskriminasie. Aanspreeklikheid gaan geskep word…

STOP BEOOGDE VUURWAPENWET!
|

STOP BEOOGDE VUURWAPENWET!

Volgens ’n beoogde konsepwysigingswet sal geen persoon voortaan meer ’n vuurwapen mag koop/besit vir selfverdediging nie. Burgers moet oor die vermoë beskik om hulself en hulle gesinne, binne die raamwerk van die wet, teen misdadigers te beskerm. Hierdie konsepwysiging, in sy huidige formaat, sal tot gevolg hê dat burgers weerloos gelaat word in ’n land…

End of content

End of content