Plaasaanvalle steeds hoog, arrestasies en vertroue in polisie laag
| | |

Plaasaanvalle steeds hoog, arrestasies en vertroue in polisie laag

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy jaarlikse plaasmoordverslag vir 2022 bekendgestel. Dié verslag vergelyk ook die aantal plaasmoorde met die aantal verdagtes wat aangekeer word. Volgens AfriForum is dit kommerwekkend dat daar net 33% van moordverdagtes in hegtenis geneem word. Volgens die verslag het die aantal plaasaanvalle die afgelope jaar afgeneem vanaf 415 aanvalle en…

364 plaasmoorde in ses jaar, slegs 33% gearresteerdes skuldig bevind
| | |

364 plaasmoorde in ses jaar, slegs 33% gearresteerdes skuldig bevind

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag oor plaasaanvalle en plaasmoorde tydens ’n mediakonferensie bekendgestel. Die verslag verskaf ’n oorsig oor die kenmerke van plaasmoorde oor die afgelope ses jaar (van 2016 tot 2021). Gedurende dié tydperk is 364 plaasmoorde geverifieer. In sy verslag beklemtoon AfriForum die swak arrestasie- en skuldigbevindingskoers van oortreders wat…

AfriForum: Plaasmoordenaars moet swaar gestraf word
|

AfriForum: Plaasmoordenaars moet swaar gestraf word

AfriForum se hoof van beleid en aksie, Ernst Roets, het vandag ’n beroep op die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein gedoen dat plaasmoordenaars swaar gestraf moet word vir dié grumisdade. Dit het deel gevorm van Roets se deskundige getuienis oor plaasmoorde tydens die moordsaak van Sakkie (67) en Ina (62) van den Berg. Die slagoffers is…

End of content

End of content