AfriForum se verlof tot appèlaansoek teen Kill the Boer-haatspraaksaak uitspraak toegestaan
Die Gelykheidshof het vandag verlof tot appèl toegestaan in die burgerregteorganisasie AfriForum se Kill the Boer-haatspraaksaak teen die EFF, Julius Malema en Mbuyiseni Ndlozi. Hierdie aansoek kom nadat die Gelykheidshof in Augustus verklaar het dat die dreunsang Kill the boer nie haatspraak is nie. Ernst van Zyl, veldtogbeampte vir strategie en inhoud by AfriForum, sê…