AfriForum verwelkom hofbeslissing wat reg tot SA burgerskap bevestig
|

AfriForum verwelkom hofbeslissing wat reg tot SA burgerskap bevestig

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom ’n opspraakwekkende uitspraak, wat gister in die Hoogste Hof van Appèl gelewer is, wat bepaal dat menige Suid-Afrikaners in die buiteland se verbeurde Suid-Afrikaanse burgerskap herstel moet word en dat hulle aan die Suid-Afrikaanse nasionale verkiesing in 2024 sal kan deelneem. Die Hoogste Hof van Appèl het beslis dat Artikel 6…

AfriForum vestig verdere internasionale aandag op haatspraak en diskriminasie teen Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe by VN
| | |

AfriForum vestig verdere internasionale aandag op haatspraak en diskriminasie teen Suid-Afrikaanse minderheidsgroepe by VN

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag persoonlik ’n verslag by die kantore van die Verenigde Nasies se Komitee vir die Uitskakeling van Rassediskriminasie (CERD) in Genève, Switserland, ingehandig. Hierdie verslag vorm deel van AfriForum se gevestigde en groeiende internasionale bewusmakingsveldtog. AfriForum het ook vandag deelgeneem aan die vyftiende sessie van die Verenigde Nasies se Forum vir…

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in VSA voort
| |

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in VSA voort

AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, dr. Ernst Roets, vertrek Vrydag 9 September na die VSA om dié burgerregteorganisasie se #DieWêreldMoetWeet-veldtog voort te sit. Tydens hierdie besoek sal die kollig in besonder geplaas word op die onlangse hofuitspraak waarin verklaar is dat die dreunsang “Kill the Boer, kill the farmer” nie haatspraak is nie….

AfriForum aan Verenigde Nasies: Dít gebeur en dít is die oplossing
| | |

AfriForum aan Verenigde Nasies: Dít gebeur en dít is die oplossing

Die burgerregteorganisasie AfriForum het twee voorleggings by die Verenigde Nasies (VN) oor sy werk ingedien. Eerstens, het AfriForum ’n voorlegging vir die 51ste standaardsessie van die VN se Menseregteraad ingedien, wat vanjaar vanaf 12 September tot 7 Oktober plaasvind. Hierdie voorlegging fokus op die probleme wat regeringsgmislukking en die onderdrukking van minderhede in Suid-Afrika veroorsaak…

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort
| |

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort

Die burgerregteorganisasie AfriForum se veldtog om die wêreld van die krisis in Suid-Afrika in te lig en buitelandse steun vir AfriForum se projekte te werf, word in die volgende twee weke in Europa voortgesit. As deel van hierdie inisiatief is Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, hierdie week op ’n skakeltoer in…

End of content

End of content