AFRIFORUM VERSOEK VERDUIDELIKING VAN GOOGLE OOR TEENSTRYDIGHEDE IN SOEKRESULTATE OOR ANTI-WIT RASSISME IN SUID-AFRIKA
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het ’n brief gerig aan Dr. Alistair Mokoena, Google se direkteur vir Suid-Afrika. AfriForum versoek ’n verduideliking vir wat blyk te wees die onderdrukking deur Google op sy soekenjins van toepaslike artikels wat handel oor anti-wit rassisme en/of diskriminasie in Suid-Afrika. Dié teenstrydighede het onder AfriForum se aandag gekom ná ’n…