AfriForum loods omvattende veldtog teen onteieningswetsontwerp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende veldtog geloods teen die onteieningswetsontwerp wat privaateiendomsreg bedreig. Hierdie veldtog het ’n plaaslike, nasionale en internasionale komponent. Nasionaal behels hierdie veldtog ’n manifes, wat die onteieningswetsontwerp teenstaan, en onderteken is deur 13 burgerregte-, landbou-, politieke- en ander organisasies van regoor die land. AfriForum se regspan…