Sukses –AfriForum en Solidariteit stuit rassistiese toerismefonds in Konstitusionele Hof
AfriForum en Solidariteit het vandag daarin geslaag om die Departement van Toerisme se diskriminerende toerismefonds die finale nekslag toe te dien. Dit volg nadat dié departement geappelleer het teen die 2021-uitspraak van die hoogste hof van appèl in AfriForum en Solidariteit se guns dat die gebruik van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) as kriteria vir hulpverlening…