AfriForum sit stryd teen onteiening sonder vergoeding voort
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan in die volgende twee weke openbare verhore oor onteiening sonder vergoeding in Limpopo en die Noord- en die Wes-Kaap bywoon. Die verhore in die ander provinsies, wat die organisasie ook bygewoon het, is reeds vroeër vanjaar afgehandel. Dit is duidelik dat die regering nie afgesien het van sy voorneme om die…