AfriForum staan voorgestelde wetsontwerp wat vryheid van spraak bedreig teen in mondelingse voorlegging
|

AfriForum staan voorgestelde wetsontwerp wat vryheid van spraak bedreig teen in mondelingse voorlegging

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n kritiese mondelingse voorlegging gedoen voor die portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Dienste oor die voorgestelde wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak. Dié kommentaar handel oor die 2019-weergawe van die voorgestelde wetsontwerp. AfriForum het in 2019 en 2021 skriftelike kommentaar ingedien teen hierdie voorgestelde wetgewing. Hoewel…

Hofrekord wys die regering beplan eintlik om R350 miljoen aan Kuba te skenk
|

Hofrekord wys die regering beplan eintlik om R350 miljoen aan Kuba te skenk

Die hofrekord in AfriForum se saak teen die regering se beplande R50 miljoen skenking aan Kuba wys dat die totale bedrag van die skenking eintlik R350 miljoen is en nie net R50 miljoen nie. Dit het aan die lig gekom ná die burgerregteorganisasie se regspan die hofrekord as deel van hul hersieningsaansoek aangevra het. Volgens…

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort
| |

AfriForum sit #DieWêreldMoetWeet-veldtog in Nederland en Hongarye voort

Die burgerregteorganisasie AfriForum se veldtog om die wêreld van die krisis in Suid-Afrika in te lig en buitelandse steun vir AfriForum se projekte te werf, word in die volgende twee weke in Europa voortgesit. As deel van hierdie inisiatief is Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, hierdie week op ’n skakeltoer in…

End of content

End of content