AfriForum staan voorgestelde wetsontwerp wat vryheid van spraak bedreig teen in mondelingse voorlegging
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n kritiese mondelingse voorlegging gedoen voor die portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Dienste oor die voorgestelde wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak. Dié kommentaar handel oor die 2019-weergawe van die voorgestelde wetsontwerp. AfriForum het in 2019 en 2021 skriftelike kommentaar ingedien teen hierdie voorgestelde wetgewing. Hoewel…