Welkom by
VRIENDE VAN
AFRIFORUM
Hierdie webtuiste is spesifiek geskep vir buitelandse ondersteuners van AfriForum wat graag gereeld tot ons projekte en aksies wil bydra, maar nie toegang tot ’n Suid-Afrikaanse bankrekening het nie.
WORD DEEL VAN VRIENDE VAN AFRIFORUM EN DEEL VAN DIE AFRIFORUM-FAMILIE.
AfriForum het die grootste waardering vir Suid-Afrikaners in die buiteland, asook ondersteuners van ander nasionaliteite wat buite die land bly en in ons werksaamhede belangstel. Kwessies wat tans baie aandag geniet, is plaasaanvalle en -moorde.
Met hierdie kanaal kan jy op hoogte bly van ons aktiwiteite bly en maandelikse donasies maak om ons in staat te stel om dit voort te sit.
sertifikaat
Jy sal ’n persoonlike Vriend van AfriForum-sertifikaat na aansluiting ontvang.
E-NUUSBRIEF
Jy word outomaties ingeteken op Vonkpos, AfriForum se gratis weeklikse e-nuusbrief wat jou op hoogte hou van ons burgerregte-aktiwiteite.
Besoek Webwerf | Buregerregtemanifes
WêRELDWYD
Jy word ook outomaties ingeteken op Kollig, die tweeweeklikse e-nuusbrief van AfriForum se Wêreldwyd-inisiatief vir mense in die vreemde.
Besoek Webwerf
PRIVAATHEIDSBELEID
Jou inligting word beskerm volgens die jongste nasionale en internasionale wetlike vereistes in dié verband. Dit sal nie gebruik word om enige produkte aan jou te bemark nie, en jy is welkom om enige tyd as Vriend van AfriForum uit te teken of op enige van die publikasies wat aan jou gestuur word.
Privaatheidsbeleid
VOLTOOI HIERDIE VORM OM ’N VRIEND VAN AFRIFORUM TE WORD EN JOU MAANDELIKSE BYDRAE TE AKTIVEER:
KWESSIES WAT TANS GROOT AANDAG GENIET, IS:
ONTEIENING SONDER VERGOEDING
Lees AfriForum se samevatting van ons standpunte oor grondhervorming hier.
Lees AfriForum se georuimtelike verslag oor grond in Suid-Afrika hier.
Kyk hier wat president Cyril Ramaphosa oor die kwessie te sê gehad het.
Disrupted Land is ’n dokumentêre film oor die geskiedenis van grondbesit in Suid-Afrika.