{"id":1418,"date":"2022-05-18T12:45:51","date_gmt":"2022-05-18T12:45:51","guid":{"rendered":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/?p=1418"},"modified":"2022-05-18T12:45:52","modified_gmt":"2022-05-18T12:45:52","slug":"afriforum-staan-voorgestelde-wetsontwerp-wat-vryheid-van-spraak-bedreig-teen-in-mondelingse-voorlegging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/afriforum-staan-voorgestelde-wetsontwerp-wat-vryheid-van-spraak-bedreig-teen-in-mondelingse-voorlegging\/","title":{"rendered":"AfriForum staan voorgestelde wetsontwerp wat vryheid van spraak bedreig teen in mondelingse voorlegging"},"content":{"rendered":"\n<p>Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag \u2019n kritiese mondelingse voorlegging gedoen voor die portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Dienste oor die voorgestelde wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak. Di\u00e9 kommentaar handel oor die 2019-weergawe van die voorgestelde wetsontwerp. AfriForum het in 2019 en 2021 skriftelike kommentaar ingedien teen hierdie voorgestelde wetgewing. Hoewel die huidige weergawe reeds aan die vorige parlement voorgel\u00ea is, het dit intussen verval. Die wetsontwerp is nou weer eens oopgestel vir kommentaar deur die publiek en sal weer aan die huidige parlement voorgel\u00ea word.<\/p>\n\n\n\n<p>Die grondwetlike standaard oor haatspraak is vryheid van spraak wat nie strek tot die aanhitsing van haat gebaseer op ras, etnisiteit, geslag of godsdiens nie en wat nie neerkom op aanhitsing tot geweld nie. Volgens die wetsontwerp sal die blote aanhitsing van haat of skade egter genoeg wees om as haatspraak beskou te word. \u2019n Ander probleem is dat die \u201cskade\u201d wat in die voorgestelde wetsontwerp gedefinieer word ook emosionele en sosiale skade insluit. Verder is die gronde waarop haatspraak volgens die wetsontwerp gepleeg kan word te verreikend en sluit ouderdom ook in. Die gevolg hiervan is dat dit \u2019n strafbare oortreding gaan wees om iemand te terg oor hul ouderdom (byvoorbeeld om na iemand te verwys as \u2019n&nbsp;<em>outoppie<\/em>). S\u00f3 \u2019n oortreding is strafbaar met drie jaar tronkstraf.<\/p>\n\n\n\n<p>Ernst van Zyl, veldtogbeampte vir strategie en inhoud by AfriForum, hou vol dat dit duidelik is dat die koste baie hoog sal wees as die bre\u00eb definisies van skade en haatspraak wat deur die wetsontwerp voorgestel word, aanvaar word.<\/p>\n\n\n\n<blockquote class=\"wp-block-quote is-layout-flow wp-block-quote-is-layout-flow\"><p>\u201cDie reg tot vryheid van spraak wat beskerm word deur die Grondwet bestaan juis om spraak te beskerm wat sommige mense of regerings aanstootlik, selfs diep ontstellend, mag vind, of waarvan hulle nie hou nie. As vryheid van spraak slegs spraak beskerm het wat gewild was of waarvan almal hou, dan sou dit geen beskerming deur die Grondwet vereis het nie,\u201d sluit Van Zyl af.<\/p><\/blockquote>\n\n\n\n<p>Kyk AfriForum se mondelingse voorlegging <a href=\"https:\/\/youtu.be\/AeIORcoyHkA\">hier<\/a>.<\/p>\n<span class=\"et_bloom_bottom_trigger\"><\/span>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag \u2019n kritiese mondelingse voorlegging gedoen voor die portefeuljekomitee vir Justisie en Korrektiewe Dienste oor die voorgestelde wetsontwerp oor die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdaad en Haatspraak. Di\u00e9 kommentaar handel oor die 2019-weergawe van die voorgestelde wetsontwerp. AfriForum het in 2019 en 2021 skriftelike kommentaar ingedien teen hierdie voorgestelde wetgewing. Hoewel&#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":26,"featured_media":1420,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_seopress_robots_primary_cat":"none","_seopress_titles_title":"","_seopress_titles_desc":"","_seopress_robots_index":"","_kad_blocks_custom_css":"","_kad_blocks_head_custom_js":"","_kad_blocks_body_custom_js":"","_kad_blocks_footer_custom_js":"","_kad_post_transparent":"","_kad_post_title":"","_kad_post_layout":"","_kad_post_sidebar_id":"","_kad_post_content_style":"","_kad_post_vertical_padding":"","_kad_post_feature":"","_kad_post_feature_position":"","_kad_post_header":false,"_kad_post_footer":false,"_kad_post_classname":"","footnotes":""},"categories":[40,46],"tags":[],"class_list":["post-1418","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-die-wereld-moet-weet","category-mediaverklarings"],"taxonomy_info":{"category":[{"value":40,"label":"Die w\u00eareld moet weet"},{"value":46,"label":"Mediaverklarings"}]},"featured_image_src_large":["https:\/\/friendsofafriforum.com\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/Ernst-van-Zyl-1024x576.png",1024,576,true],"author_info":{"display_name":"AfriForum","author_link":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/author\/chante-kelder\/"},"comment_info":0,"category_info":[{"term_id":40,"name":"Die w\u00eareld moet weet","slug":"die-wereld-moet-weet","term_group":0,"term_taxonomy_id":40,"taxonomy":"category","description":"","parent":0,"count":17,"filter":"raw","term_order":"0","cat_ID":40,"category_count":17,"category_description":"","cat_name":"Die w\u00eareld moet weet","category_nicename":"die-wereld-moet-weet","category_parent":0},{"term_id":46,"name":"Mediaverklarings","slug":"mediaverklarings","term_group":0,"term_taxonomy_id":46,"taxonomy":"category","description":"","parent":0,"count":13,"filter":"raw","term_order":"0","cat_ID":46,"category_count":13,"category_description":"","cat_name":"Mediaverklarings","category_nicename":"mediaverklarings","category_parent":0}],"tag_info":false,"fimg_url":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/wp-content\/uploads\/2022\/05\/Ernst-van-Zyl.png","_links":{"self":[{"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1418","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/26"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1418"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1418\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1422,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1418\/revisions\/1422"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1420"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1418"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1418"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/friendsofafriforum.com\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1418"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}